Ek is baie tevrede met my behandeling. Sonder my gehoorstuk is ek verlore. Ek moet eerste ding soggens ‘on-line’ gaan en laaste ding saans ‘off-line’.

Baie dankie – ‘n 100% tevrede klient.

Susan Weepner