“Impact gehoorapparate het my lewensgehalte aansienlik verbeter- op sosiale en professionele vlak.

Die apparate is so gemaklik dat ek baie aande vergeet om dit uit te haal en daarmee aan die slaap raak.”

Simone Cronje