“What an experience! To hear what people say, not to have to read lips, but it was also an awesome experience to meet and be treated by Liezl and Marie at Impact Hearing!

I felt I was their first and only patient. A celebrity!

Thanks for everything!  Liezl, you opened a new world to me!”

Rita de Klerk

______________________________________________________

“Dit was ‘n wonderlike ondervinding om te kan hoor en nie lippe te lees nie!  Maar dit was ook vir my ‘n wonderlike ondervinding om vir Liezl en Marie te ontmoet en deur hulle gehelp te word.  Ek was deurentyd soos ‘n spesiale persoon behandel, asof ek hulle eerste en enigste pasient is!

Baie dankie Liezl!  Jy het vir my ‘n nuwe wereld laat oopgaan.”

Rita de Klerk