“Om te kan hoor is n wonderlike ervaring.

Die eerste Sondag in die kerk kon ek elke word hoor van die pastoor se preek. Dit is werklik die moeite werd.”