Ek, my dogter (20+) en my seun (18) wil graag die dames van Kind 2 Hearing wat die gehoortoets gedoen het, komplimenteer. Alles was verstaanbaar aan ons verduidelik en ons het selfs die ondervinding van die toets geniet – soveel so dat ons graag met trots ons ervaring sal deel met ander. Die dames wat ons behandel het, was uitstekend!

~Mev Kellerman