“Ek wil vir almal baie dankie sĂȘ wat dit moontik gemaak het sodat Sue-Marie nuwe oortjies gekry het.

Julle sal nooit weet hoe dit haar omstandighede in die huis en die skool en ander plekke verbeter het nie. Ek het haar nou ingeskryf by ‘n dame wat borduur klasse gee en sy “soak” dit op soos ‘n sponsie. Sy het voorheen net voor haar rekenaar gesit en rekenaar speletjies gespeel omdat sy nie so goed kon hoor nie. ”

Centurion