Additionally, paste this code immediately after the opening tag:

Testimonials

See what our many satisfied clients have to say!

Anne Botes

“Ek is baie baie gelukkig! Ek kon later amper niks meer hoor nie so dit is vir my regtig wonderlik!” - Anne Botes

read more

Magda Steyn

Baie Dankie. Dankie is te klein woord vir dit wat julle vir my gedoen het! Hoe kan ‘n mens in woorde aan iemand beskryf wat dit beteken om weer te kan hoor! Impact Hearing het my lewe aangeraak deur vir my 2 gehoorapparate te skenk. Ek kan dit nog steeds nie glo nie!...

read more

Santie

Ek geniet die oorstukke baie dis so heerlik om te hoor en op die oomblik n speletjie wat ek met myself speel is hoor hoor - ek luister wat ek nou weer kan hoor en geniet dit dan vreeslik soos n kind-dankie baie vir hierdie nuwe vreugde in my lewe!!! Groete...

read more

Andre Freyer

More Dalinca Ek is uiters tevrede met jou diens en professionele gedrag. Jy het my al die feite gegee, sowel as 'website' adress om myself te gaan tevrede stel dat dit wat jy aan my wou verkoop n goeie stelsel is. Ek het toe uiteindelik op  die Resound 62 model...

read more

Mev A Nel

Hierdie is 'n MOET! Ek dra my gehoorapparate al `n jaar. Wonderlike diens en baie hulpvaardige mense! – Mev A Nel

read more

Mev Z Vermaak

Wonderlike diens.  Julle is net tevrede met 100% tevredenheid. Dit is so lekker om jou te kom besoek.  Doen so voort! – Mev. Z Vermaak

read more

Louis Kloppers

My verbintenis met Kind 2 Hearing oor die afgelope 18 maande spreek van dankbaarheid en waardering. In die gees wil ek dankie se en groot waardering betoon dat julle my van die eerste dag af vriendelik ontvang en tuis laat voel het. Of ek net batterye kom haal het of...

read more

Hank

My experience with Kind2Hearing at Tyger Valley can only be described as total professionalism couched in kindness, care and understanding. I was made to feel at ease from my first visit and established a personal rapport with Carna. All the processes involved in...

read more

Professor Johan Beckmann

Ek is reeds sedert die begin van 2013 'n klant van Kind2Hearing in Hazeldean en ontvang slegs die beste, vriendelike, professionele diens van hulle. Hulle is deeglik en bedagsaam en het ook toegesien dat ek paslike toebehore vir my apparaat kry wat die lewe nog...

read more

Anna Linde

Dit het my lewe total verander, my uitkyk op die lewe en ek is ‘n baie gelukkiger mens! - Anna Linde

read more

Annatjie Padrao

Al wat ek vir julle wil se by Kind 2 Hearing is dat julle soos ‘familie’ voel. Dankie dat julle my met so baie dinge gehelp het. - Annatjie Padrao

read more

Gloria Dam

I would like to thank the staff at Kind 2 Hearing for the excellent service that was given to me, in particular by Marelie Gous. The procuring and fitting of my hearing aid was both pleasant and very professional. Gloria Dam

read more

Susan Weepner

Ek is baie tevrede met my behandeling. Sonder my gehoorstuk is ek verlore. Ek moet eerste ding soggens ‘on-line’ gaan en laaste ding saans ‘off-line’. Baie dankie – ‘n 100% tevrede klient. Susan Weepner

read more

Rita de Klerk

"What an experience! To hear what people say, not to have to read lips, but it was also an awesome experience to meet and be treated by Liezl and Marie at Impact Hearing! I felt I was their first and only patient. A celebrity! Thanks for everything!  Liezl, you opened...

read more

Raymond Lerado

“I am very happy with my new hearing aid. Before I battled to hear other people but now, I can hear and understand people a lot better, especially in a crowd. It has completely changed by lifestyle.” Mr Raymond Lerado, Kloof -Durban

read more

Ayiyah Asmal & Ayesha Tilly

"A million thanks for sponsoring us the hearing aids. The service received from Impact Hearing is excellent. They are always ready to be available and accommodate us. Thanks again from the two sisters, Ayiyah Asmal & Ayesha Tilly."

read more

Centurion

"Ek wil vir almal baie dankie sê wat dit moontik gemaak het sodat Sue-Marie nuwe oortjies gekry het. Julle sal nooit weet hoe dit haar omstandighede in die huis en die skool en ander plekke verbeter het nie. Ek het haar nou ingeskryf by 'n dame wat borduur klasse gee...

read more

Nelspruit

"Om te kan hoor is n wonderlike ervaring. Die eerste Sondag in die kerk kon ek elke word hoor van die pastoor se preek. Dit is werklik die moeite werd.”

read more

Robby Balona

"Thank you Impact hearing for giving me my hearing back. Immediately after my hearing aid was fitted my tinnitus disappeared. Well done and thanks!" Robby

read more

Mev Koster

“Ek het nooit geweet  ek het so baie gemis sonder gehoorapparate nie!  Ek moes dit al lankal  gedoen het!" - Mev Koster

read more

Simone Cronje

"Impact gehoorapparate het my lewensgehalte aansienlik verbeter- op sosiale en professionele vlak. Die apparate is so gemaklik dat ek baie aande vergeet om dit uit te haal en daarmee aan die slaap raak." Simone Cronje

read more

Mrs Harris

"Wat 'n belewenis - EK KAN HOOR!!  Baie baie dankie vir uitstaande diens, opvolg en die vriendelikste bekwame uiters professionele diens ontvang.  Sal hul diens oral aanbeveel.  Great stuff!" ~ Mrs Harris

read more

Leon Bentley

Ek het al van kindsdae 'n gehoorprobleem ondervind. Later het ek agtergekom ek kan nie mooi met my regteroor hoor nie en my linkeroor moes al die werk doen. Met die jare het my linkeroor ook begin verswak. Ek het minderwaardig begin voel omdat ek nie aan geselskappe...

read more

Magdalena Ludik

Dit is ongelooflik om te sien hoe mense reageer as hulle weer kan hoor. Solidariteit Helpende Hand het in samewerking met Impact Hearing vir Magdalena Ludick die kans gegee om weer te kan hoor. Magdalena Ludik Lees die volle berig op: Maroela Media...

read more

Mev Kellerman

Ek, my dogter (20+) en my seun (18) wil graag die dames van Kind 2 Hearing wat die gehoortoets gedoen het, komplimenteer. Alles was verstaanbaar aan ons verduidelik en ons het selfs die ondervinding van die toets geniet – soveel so dat ons graag met trots ons ervaring...

read more

Mrs Lilian Fielden

Previous to my calling at your Cape Gate practice I had consulted with a Belville practice for over 20 years. Unfortunately they had been unable to assist me due to analogue hearing aids going off-market and the digital ones given to me were hopeless. Thankfully I...

read more

Ons aanvaar alle mediese fondse | We accept all medical aids

займ на карту срочно
Let us contact you

Contact Form

Let us know how to get back to you.



How can we help?

Feel free to ask a question or simply leave a comment.


Afrikaans

Alle Afrikaanse navrae sal in Afrikaans beantwoord word.