Miemie Honiball

Dankie Nadine

Ons waardeer!

Ek wil jou ook die beste toewens en ek weet jy het n blink toekoms want jou houding is positief en diens georienteerd.  Jy is n baie besonderse mensie en as ek ooit iemand kan verwys om van jou/ julle dienste te gebruik kan jy glo dat ek dit sonder huiwering sal doen.

Groete Miemie Honiball