Kitty Maritz

Eerstens wil ek baie dankie sê vir die eerste klas diens wat ek ervaar het by Kind2Hearing.

Ek het ‘n waardevolle besluit geneem na jare se wik en weeg. My lewensstyl het 100% verander waar ek my altyd onttrek het tussen mense kan ek nou ontspanne wees omdat ek alles kan hoor wat om my gepraat word.

Kitty Maritz

Jan. 2018