Ek kan weer hoor – Maroela Media Video

Dit is ongelooflik om te sien hoe mense reageer as hulle weer kan hoor.

Solidariteit Helpende Hand het in samewerking met Impact Hearing vir Magdalena Ludick die kans gegee om weer te kan hoor.

Lees die volle berig op: Maroela Media