As from the day that I had my first appointment, I was astonished at the kindness of Kind2Hearing. The Audiologist restored my confidence in audiology and the necessity of having a hearing aid. For not a moment was I brought under the impression that I was suffering from an unacceptable deficiency. A hearing aid was a natural part of modern medical science and improves the quality of life. Kind2Hearing Brooklyn does not only have the word “Kind” in its name, but also, in its efficient medical practitioners . As a unit it promotes the sense of kindness through efficiency, humane treatment, top expertise and aRead More →

Kind2Hearing se personeel laat mens onmiddelik tuis voel en ek is baie beïndruk met die gehalte diens wat hulle lewer, die vriendelikheid en hulpvaardigheid wat daarmee gepaard gaan en ekstra hulp word met blymoedigheid en oorgawe gebied. Die feit dat hier soveel (tevrede) kliente in ‘n relatief kort tyd gewerf is by my aftree-oord, spreek van harde werk, goeie- en doelgerigte organisasie en belanning, en deeglike en diepgaande kennis van jou vakgebied. Ons is dankbaar vir al die toegeneendheid teenoor en liefdevolle behandeling van ons as bejaardes, dat ons baie beter kan hoor en bygestaan is. Ds W. de Vos. Jan. 2018Read More →

Eerstens wil ek baie dankie sê vir die eerste klas diens wat ek ervaar het by Kind2Hearing. Ek het ‘n waardevolle besluit geneem na jare se wik en weeg. My lewensstyl het 100% verander waar ek my altyd onttrek het tussen mense kan ek nou ontspanne wees omdat ek alles kan hoor wat om my gepraat word. Kitty Maritz Jan. 2018Read More →

I recently had the privilege of doing business with Kind2Hearing and I found the staff, without exception, to be of exemplary character and extremely friendly and helpful and pleasant to do business with. I am more than satisfied with my improved hearing capabilities and service rendered by the Kind2Hearing Practice. Thank you! Mr J Meyer Aug. 2017Read More →

Ek was so verbaas oor Kind2Hearing se flinke diens. Hulle het my gereeld gekontak om te hoor of alles nog in orde is. Ek kan opreg sê dat ek baie tevrede is met hulle dienslewering asook die nasorg diens wat ek ontvang het. Lekker om ‘n slag goeie diens te kry. Charmaine Kotze Jan. 2018Read More →

I’m a client of Kind2Hearing for just over two years now. Since day one I have only experienced true professionalism. From the receptionist to the audiologist, form friendly reminders to actual consultations, I have always been treated as a customer should be treated. I will remain a loyal client to Kind2Hearing and will recommend this practice to all my family and friends. It is always a pleasure to visit them. Kind regards Walter Butterworth Jan. 2018Read More →

My eerste groot dankie gaan aan Jackie de Lange wat my telkemale by die huis kom haal en weer teruggebring vir afsprake by die spreekkamer. Sulke onbaatsugtige liefdesdiens kry mens nie meer dikwels in ons huidige sameleweing nie en is noemenswaardig: Vir ‘n ondersoek tuis sê ek baie dankie. Vir elke person wat by die Wonderboom Junction spreekkamer werk wil ek bedank vir hul positiewe aanslag. Die rustigheid, liefde, omgee en mensliewendheid is ‘n riem onder die hart. Elkeen van hulle straal warmte uit. Ek hoop om die pad vorentoe steeds saam met julle te stap. Gaan ASSEBLIEF voort met jul goeie werk. Groete, MevRead More →