Additionally, paste this code immediately after the opening tag:

More Dalinca

Ek is uiters tevrede met jou diens en professionele gedrag.

Jy het my al die feite gegee, sowel as ‘website’ adress om myself te gaan tevrede stel dat dit wat jy aan my wou verkoop n goeie stelsel is.

Ek het toe uiteindelik op  die Resound 62 model  besluit wat wel redelik duur is.

Dit voel vir my of die toestel my soos n handskoen pas.  Hy irriteer my glad nie (ek het n irritasie en groot aanpassing verwag)en werk so goed dat ek skoon vergeet dat ek hom aan het en het al meer as een keer onbewustelik in die bad geklim met die toestel nog in die oor.(Gelukkig het ek dit agtergekom voor ek my hare gewas het!)

Ek het hom al verskeie kere gebruik in vergaderings en tydens funksies soos konferensies en etes.  Waar my gehoor my in die verlede werklik in die steek gelaat het met sulke geleenthede (hoofsaaklik a.g.v. die agtergrond geraas) was die verskil ongelooflik en kon ek al die partye teenwoordig se gesprekke gemaklik volg.

Baie dankie vir die uitstekende diens en goeie verduideliking oor hoe die toestel werk.

Groete Andre Freyer

займ на карту срочно
Let us contact you

Contact Form

Let us know how to get back to you.



How can we help?

Feel free to ask a question or simply leave a comment.


Afrikaans

Alle Afrikaanse navrae sal in Afrikaans beantwoord word.